Tuesday 1 October 2013

Refleksie Skyfstuk.

Die dag toe ons die opdrag gekry het om te blog het ek amper gehuil. My afrikaans is swak en ek kon nooit gooie opstelle in afrikaans skryf nie. Maar ek het toe begin skryf oor die lekker tye in die klub en oor die Universitiet lewe. dus het ek besef dat om in afrikaans te blog is dalk eits wat ek geniet.

Om te blog geë 'n mens die kans om jouself te vind, om interessante feite oor jou vriende te leër en om selfs net 'n bietjie negatiewe energie te verlos. Som tye was dit baie mooilik om te blog en ek het probeer dit aflos.

Oor die algemeen het ek dit geniet. 'n Mens leer belangrike feite duer blog en dus sal ek aanhou om met my vriennde te blog.




1 comment:

  1. Ek is baie bly dat jy iets gevind het waarvan jy hou. Ek het dit geniet om jou inskrywings te lees.

    ReplyDelete