Tuesday 1 October 2013

Refleksie Skyfstuk.

Die dag toe ons die opdrag gekry het om te blog het ek amper gehuil. My afrikaans is swak en ek kon nooit gooie opstelle in afrikaans skryf nie. Maar ek het toe begin skryf oor die lekker tye in die klub en oor die Universitiet lewe. dus het ek besef dat om in afrikaans te blog is dalk eits wat ek geniet.

Om te blog geë 'n mens die kans om jouself te vind, om interessante feite oor jou vriende te leër en om selfs net 'n bietjie negatiewe energie te verlos. Som tye was dit baie mooilik om te blog en ek het probeer dit aflos.

Oor die algemeen het ek dit geniet. 'n Mens leer belangrike feite duer blog en dus sal ek aanhou om met my vriennde te blog.




Thursday 26 September 2013

Opvoedkundige skryfstuk

As 'n mens uit by die klub gaan kuier is daar 'n spesifieke vorm van hoe jy lyk en aantrek. Vandag probeer ek vir julle 'n paar wenke gee om soos 'n model in die klub te lyk.

Jy moet die volgende stappe volg:

  1. Eerstens moet jy iets eet voordat jy uit klub toe gaan vir die aand, dit help om jou wakker te hou.
  2. Dit is 'n moet om vars te ryk. Dus moet jy 'n uur voordat jy uit gaan klub toe bad.
  3. Nadat jy gebad het moet jy jou klere uit sit. Vir 'n meisie is dit gewoontlik 'n kort romp met 'n hemp of net 'n kort rok. Vir seuns is dit gewoontlik 'n hemp en broek met hul skoene.
  4. Vir 'n meisie is dit baie moeilik om skoene te kies. Vir my is dit makliker om plat skoene te dra oor hoë hakke.
  5. Nadat jy jou uitrusting uitsit is dit tyd om jou hare ordentlik te maak sodat dit nie opmors tydens die aand.
  6. Voordat jy jou uitrusting aantrek is dit tyd om jou gemeering aan te sit. Dit is nie 'n moet om gemeering aan te sit maar meerder van die meisies in die klub dra dit.
  7. Nou begin jy om klaar te maak. 
  8. Dit is belangrik om nooit jou geld of  jou identiteitsdokument te vergeet nie.
Kuier lekker saam...

Thursday 19 September 2013

Verhalende skryfstuk

Dit was n gewone Vrydagaand toe my broer besluit om by die klub te gaan kuier. Ek sit nog en kyk my gunstelling fliek "The Hunger Games", toe hy op my spring en skree: "kom sussie ons gaan klub toe!"

Ek sit toe voor my kas en dink wat gaan ek aantrek, my stywwe swart rok of my blou denim broek. Ek besluit toe om my rok te dra en ons begin klaar maak vir die aand se vierings. My hare  hang loss, gemeering op en my stywwe swaart rok aan. Ek lyk soos 'n model. Dit was tyd om na die klub in Long Straat.

Daar was vlinders in my mag. Ek het nie geweet wat om te vervag nie, moet ek onmmidelik begin te dans of moet ek eers 'n dop gaan koop. My broer koop toe vir almal 'n rondte drankies en ons begin te kuier. Ek dans my stukkend op en af die tafels en geniet my aand. Ons loop van klub tot klub in die koue weer, en dit pla my nie want dit is my eerste keer uit klubs toe.

Dis al drie-uur in die oggend en ons geniet die aand nog steeds. My broer en niggies glimlag oor die fyt dat ek nog altyd waarwyd wakker is. My moeder bell toe vir ons om te se dat sy buite die klub sit en wag. Oppad huis toe praat almal oor die aan en glimlag. Ons maak 'n draai toe by "Mc Donalds" want almal is honger en na dit is ons oppad huis toe.

Dit was 'n ongelooflike aand en ek sal dit  nooit vergeet nie.

Wednesday 4 September 2013

beskrywende skryfstuk

Dit is amper naweek en dit beteken partytjie! Vroeg vrydag oggend is ek wakker, ek maak my kla vir Universitiet. Vrydag is altyd 'n kort dag. Wanner ek opdaag vir my eerste klas hoor ek ons het 'n taak gekry. Daar is my opgewondenhied vir die naweek verpletter.

Nou moet ek my prioriteit uitsorteer. Dit is erder my studies of partytjie. Dit is so hard soos 'n klip om 'n besluiting te maak. Alhoevel verkies ek om my taak die vrydag aand te voltooi en nog steeds kan ek my naweek geniet.

Dis al eenuur in die oggend, ek sit regop soos 'n kers bepaald om my taak kla te maak. So moeg soos ek is dink ek aan die uistekende aand ek later sal het.

Die ongelooflike avonture van 'n jong dame...

Wednesday 28 August 2013

bekendstelling-persoonlike skryfstuk

Dit is my laaste jaar as 'n tiener, my laaste jaar om my jeug te geniet deur partytjie. Dit maak die jongleren tussen die student lewe en partytjie hou baie moelik. Vanaf die ouderdom van 6 het ek danse en musiek geniet, ek was bekend as die lewe van die partytjie.

As 'n student wat onderrig, het partytjie lewe 'n agterste sitplek geneem. My prioriteit is nou my studies maar ek maak nog altyd tyd om my lyf 'n lekker tyd te gee. Om te studeer is nie 'n stokperdjie nie maar 'n baie belangrike uitsig wat vir my in die toekoms sal verbeter en gelukkig maak.

Partytjies vir my is nie oor drank en "klub" of die status wat jy kry wanneer jy in 'n klub kuier. Oor die algemeen dink ek dat daar uiteindelik 'n balans tussen partytjie lewe and student lewe is.