Wednesday, 28 August 2013

bekendstelling-persoonlike skryfstuk

Dit is my laaste jaar as 'n tiener, my laaste jaar om my jeug te geniet deur partytjie. Dit maak die jongleren tussen die student lewe en partytjie hou baie moelik. Vanaf die ouderdom van 6 het ek danse en musiek geniet, ek was bekend as die lewe van die partytjie.

As 'n student wat onderrig, het partytjie lewe 'n agterste sitplek geneem. My prioriteit is nou my studies maar ek maak nog altyd tyd om my lyf 'n lekker tyd te gee. Om te studeer is nie 'n stokperdjie nie maar 'n baie belangrike uitsig wat vir my in die toekoms sal verbeter en gelukkig maak.

Partytjies vir my is nie oor drank en "klub" of die status wat jy kry wanneer jy in 'n klub kuier. Oor die algemeen dink ek dat daar uiteindelik 'n balans tussen partytjie lewe and student lewe is.

2 comments:

  1. Enkele opmerkings:

    1. deur partytjie - deur partytjies
    2. jongleren - ?
    3. in 'n klub kuier - in 'n klub kuier nie.
    4. and ?

    ReplyDelete
  2. Jodi Curry, soos ek jou ken kan ek sien jy hou baie daarvan om te partytjie. Dit is nie 'n slegte ding nie, maar net soos jy daar sê jou studies is meer belankgrik. Kan nie wag vir jou volgende pos nie.

    ReplyDelete