Wednesday, 4 September 2013

beskrywende skryfstuk

Dit is amper naweek en dit beteken partytjie! Vroeg vrydag oggend is ek wakker, ek maak my kla vir Universitiet. Vrydag is altyd 'n kort dag. Wanner ek opdaag vir my eerste klas hoor ek ons het 'n taak gekry. Daar is my opgewondenhied vir die naweek verpletter.

Nou moet ek my prioriteit uitsorteer. Dit is erder my studies of partytjie. Dit is so hard soos 'n klip om 'n besluiting te maak. Alhoevel verkies ek om my taak die vrydag aand te voltooi en nog steeds kan ek my naweek geniet.

Dis al eenuur in die oggend, ek sit regop soos 'n kers bepaald om my taak kla te maak. So moeg soos ek is dink ek aan die uistekende aand ek later sal het.

Die ongelooflike avonture van 'n jong dame...

3 comments:

  1. Enkele opmerkings:

    1. Vrydagoggend - een woord en met 'n hoofletter
    2. kla - klaar
    3. Wanner - Wanneer
    4. opgewondenhied - ..heid
    5. uitsorteer - verander
    6. erder - of
    7. hard soos 'n klip - so moeilik soos...
    8. besluiting te maak - besluit te neem
    9. Alhoevel verkies ek - Ek verkies om ...
    10. Vrydagaand - een woord en hoofletter
    11. ek later sal het - ek later gaan hê

    ReplyDelete
  2. Jy het seker gemaak dat jou traak klaar is, ek sit en lag hier-regtig a partytjie besoeker. ek kan sien jy gteniet dit!

    ReplyDelete
  3. Jou avonture klink beslis opwindend.Ek wens ek kon so lekker kuier.

    ReplyDelete