Thursday, 19 September 2013

Verhalende skryfstuk

Dit was n gewone Vrydagaand toe my broer besluit om by die klub te gaan kuier. Ek sit nog en kyk my gunstelling fliek "The Hunger Games", toe hy op my spring en skree: "kom sussie ons gaan klub toe!"

Ek sit toe voor my kas en dink wat gaan ek aantrek, my stywwe swart rok of my blou denim broek. Ek besluit toe om my rok te dra en ons begin klaar maak vir die aand se vierings. My hare  hang loss, gemeering op en my stywwe swaart rok aan. Ek lyk soos 'n model. Dit was tyd om na die klub in Long Straat.

Daar was vlinders in my mag. Ek het nie geweet wat om te vervag nie, moet ek onmmidelik begin te dans of moet ek eers 'n dop gaan koop. My broer koop toe vir almal 'n rondte drankies en ons begin te kuier. Ek dans my stukkend op en af die tafels en geniet my aand. Ons loop van klub tot klub in die koue weer, en dit pla my nie want dit is my eerste keer uit klubs toe.

Dis al drie-uur in die oggend en ons geniet die aand nog steeds. My broer en niggies glimlag oor die fyt dat ek nog altyd waarwyd wakker is. My moeder bell toe vir ons om te se dat sy buite die klub sit en wag. Oppad huis toe praat almal oor die aan en glimlag. Ons maak 'n draai toe by "Mc Donalds" want almal is honger en na dit is ons oppad huis toe.

Dit was 'n ongelooflike aand en ek sal dit  nooit vergeet nie.

1 comment:

  1. Enkele opmerkings:

    1. Skryfwyse van 'n (net die letter n is ONAANVAARBAAR!)
    2. gunstelling - gunsteling
    3. klaarmaak - een woord
    4. loss - los
    5. gemeering op en my stywwe swaart rok aan - grimmering op en my stywe swart rok..
    6. Long straat - Langstraat te gaan.
    7. vervag - verwag
    8. onmmidelik - onmiddellik
    9. fyt - feit
    10. waarwyd - wawyd
    11. bell - bel
    12. aan - aand
    13. na dit - daarna

    ReplyDelete