Jy moet die volgende stappe volg:
- Eerstens moet jy iets eet voordat jy uit klub toe gaan vir die aand, dit help om jou wakker te hou.
- Dit is 'n moet om vars te ryk. Dus moet jy 'n uur voordat jy uit gaan klub toe bad.
- Nadat jy gebad het moet jy jou klere uit sit. Vir 'n meisie is dit gewoontlik 'n kort romp met 'n hemp of net 'n kort rok. Vir seuns is dit gewoontlik 'n hemp en broek met hul skoene.
- Vir 'n meisie is dit baie moeilik om skoene te kies. Vir my is dit makliker om plat skoene te dra oor hoƫ hakke.
- Nadat jy jou uitrusting uitsit is dit tyd om jou hare ordentlik te maak sodat dit nie opmors tydens die aand.
- Voordat jy jou uitrusting aantrek is dit tyd om jou gemeering aan te sit. Dit is nie 'n moet om gemeering aan te sit maar meerder van die meisies in die klub dra dit.
- Nou begin jy om klaar te maak.
- Dit is belangrik om nooit jou geld of jou identiteitsdokument te vergeet nie.